Ware Vriende......
In die tyd wat ons vandag in lewe is dit belangrik om ware vriende en vriendinne te hê, al is dit net een ware vriend/vriendin.
Dit is mense wat jou sal troos die dag wanneer dit vir jou voel of jou hart gebreek het. Jou sal aanmoedig om jou beste te bereik. Hulle geniet ‘n lekker aand uit saam met jou en sal selfs mal gaan die aand saam met jou en hulle deel met jou die “BABBELAS” wat julle die volgende dag sal ondervind.
In die “Gossip Girl” series kan mens sien hoe ware vriende bymekaar staan, al is daar ‘n groot misverstand tussen vriende sal ware vriende deur dit werk en die band tussen hulle verbeter en sterker maak.
Dis kan ek ware vriende as ʼn dieet sien, omdat die dieet jou help om maarder te word en gesond te bly. So help ware vriende jou om op die regte pad te bly.
Hi die stukkie wat jy oor ware vriende skryf is baie waar en so eenvoudig uiteengesit.Baie oulike prentjies en soos mens die stukkie lees kom jy agter vriende vorm mekaar.
ReplyDeletexoxoxo
Dit raak is snaar in my hart om die stukkie te lees. Jy is 'n ware vriendin!!!!
ReplyDelete